MH
Mev. Hattingh
1 reviews | Active since May 2024
08 May 2024, 08:17
SANET HATTINGH
EK WAS DIE 27STE APRIL IN N MOTORONGELUK. EK HET DIT DIE 29STE AANGEMELD. (VOERTUIG AFGESKRYF) DIE 7DE MEI WAS ALLES REEDS AFGEHANDEL. UITSTEKENDE DIENS WAT EK ONTVANG HET. SAL HULLE VIR AL MY VRIENDE EN FAMILIE AANBEVEEL.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
08 May 2024, 08:18Goeie day Mev. Hattingh,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply08 May 2024, 08:18
Official
Goeie day Mev. Hattingh,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's replyOfficial
08 May 2024, 08:19Goeie dag Mev Hatting.
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span

Virseker's reply08 May 2024, 08:19
Official
Goeie dag Mev Hatting.