SK
Sjoerdje K

1 reviews | Active since Dec 2018

26 Nov 2021, 09:31

S Kirstein

Virseker het al my vrae beantwoord. My verskillende opsies gegee en al die verskillende premies vir my om te oorweeg, asook "add-on" produkte en hulle premies. Ek kom 'n ingeligte besluit maak oor die dekking wat ek verlang.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Nov 2021, 14:44
Official
Hi  Sjoerdje Kirstein, 

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span