JS
JC S

1 reviews | Active since Jun 2025

29 Jun 2025, 19:34

*****s!

I requested cancellation giving enough notice And I was billed for a full month

I requested cancellation and refund on one email and finally received a response that my policy was cancelled but no indication of refund.

Absolute horrible service!

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply29 Jun 2025, 19:39
Official
Goeie dag JC,

Ons is werklik jammer om van u ervaring te hoor en verstaan hoe frustrerend dit moet wees. Ons waardeer dit dat u dit onder ons aandag gebring het.

Ons sal u terugbetalingsversoek na die betrokke departement eskaleer.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
JS
JC S's update29 Jun 2025, 19:42
Reviewer Update
Dit sal baie waardeer word!

Virseker
Virseker's reply30 Jun 2025, 10:36
Official
Hello JC,

U sal 'n bevestigings brief ontvang sodra u polis gekanselleer is.

Vriendelike groete, 

Die Virseker span