MG
Mnr. Grobler

1 reviews | Active since Jul 2022

20 Jul 2022, 14:41

RP Grobler

Baie baie goeie en friendelike, behulpsame diens. Sal jul VERSEKER aanbeveel by friende ens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Jul 2022, 14:42
Official
Goeie dag Mnr Grobler ,

Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span