KM
Karin M

1 reviews | Active since Nov 2015

18 May 2026, 09:16

Robyn-Lee was baie behulpsaam en sy het gesorg dat die hele proses van die eis mooi glad en vinnig verloop

Robyn-Lee was baie behulpsaam en sy het gesorg dat die hele proses van die eis mooi glad en vinnig verloop. Virseker is TOPS!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 May 2026, 09:17
Official
Goeie Dag Karin, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. Ons waardeer dit baie Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.