mR
marlene R
1 reviews | Active since Feb 2011
05 May 2021, 16:17
Rise afdeling se Diens uiters swak!!!
Ek het juis my versekering weggevat omdat hul pateties is!!! Eers word daar gese moet self assesering doen toe ek sukkel daarmee word daar gese ek hoef nie. Die assessor sou my dieselfde dag bel. Dis 2 dae later. Gister word daar gese dat die persoon wat eis hanteer 'elmarie' my Sal ****ak. Hul soek net fotos. Sy Sal my bel. Nog 'n dag later en NIKS!!!
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Virseker's replyOfficial
05 May 2021, 16:27Hi Marlene
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply05 May 2021, 16:27
Official
Hi Marlene
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
mR
marlene R's updateReviewer Update
14 May 2021, 17:07Baie dankie aan Elmare Mc Gear wat my eis op die ou end bevoeg en spoedig afgehandel het!!
mR
marlene R's update14 May 2021, 17:07
Reviewer Update
Baie dankie aan Elmare Mc Gear wat my eis op die ou end bevoeg en spoedig afgehandel het!!
Virseker's replyOfficial
17 May 2021, 11:59Hi Marlene
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply17 May 2021, 11:59