MKw
Mnr. Koedyk willemkoedyk
1 reviews | Active since Aug 2022
26 May 2023, 10:51
Repair of burst water pipe
Ek het 'n eis in gesit by Verseker en wat 'n ondervinding was dit gewees. Dit is die eerste keer wat ek 'n vers****** bel en jy hou nie aan vir ure om met 'n konsultant te praat nie en nadat die eis in gedien was het ek binne 1 dag terugvoer gekry en die nodige mense het my ge****ak om my probleem op te los. Uitsteekende diens wat deur Verseker gelewer was. 10 unit 10
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
26 May 2023, 10:54Goeie dag Mnr Koedyk. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply26 May 2023, 10:54
Official
Goeie dag Mnr Koedyk. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
