MP
Marene P

1 reviews | Active since Jan 2021

04 Feb 2021, 11:05

Regverdig en professioneel

Ek het n dispuut gehad met Virseker. Ek waardeer die feit dat hulle die saak met regverdigheid hanteer het. Hulle het regtig uit hulle pad uit gegaan om die saak deur te gaan en my kant van die storie te hoor.

Hulle verstaan dat die lewe gebeur, dis nie net nog n nommer nie.

P.S. Gesels met hulle oor die tipe dekking wat jy nodig het vir jou behoeftes. Maak seker dat dit aan jou kant ook reg is en dat jy reg verseker is.

Ek sal hulle defnetief aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Feb 2021, 12:51
Official
Hi Marene,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. Vriendelike Groete Die Virseker Span