MBt
Mej. Brits theabarnard

1 reviews | Active since Feb 2022

21 Feb 2022, 11:24

Raymond

Uitstekende diens lewering, Baie goeie kominikasie skills. Sal hom AANBEVEEL VIR BAIE

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Feb 2022, 15:12
Official
Hi Mej. Brits,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span