RvdB
Ralie van den Berg

1 reviews | Active since Feb 2022

10 Aug 2022, 07:09

Ralie vd Berg

Ek het nog altyd topklas diens van virseker gekry. Die personnel is altyd vriendelik en hulpvaardig. Sal virseker beslis aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Aug 2022, 07:57
Official
Goeie dag Ralie , 

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Lekker dag verder
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span