MS
Mnr. Schoeman

1 reviews | Active since Dec 2023

07 Dec 2023, 17:04

Quintin Schoeman

Baie vriendlike diens gewees en hulle verduidelik vir mens als mooi uit een

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Dec 2023, 17:08
Official
Goeie dag Mnr. Schoeman,

Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het. 

Geniet u dag verder. 

Groete 
Die Virseker Span