SVdM
Sharon Van der Merwe

1 reviews | Active since Aug 2017

17 Jun 2022, 05:43

Quick fast service

Diens was puik en vinnig. Hulle pryse is die beste in die bedryf, ek het die huiswerk gedoen. Probeer gerus en vra ń kwotasie aan.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Jun 2022, 05:55
Official
Goeie More Mev. Van der Merwe

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span