Thank you so much for great service. My phone was ****** and my claim was sorted out in 3 days!
Jy is welkom, en dis ons plesier om van hulp te kan wees.
Dankie vir die kompliment. Ons sal seker maak om ons eise span van jou kompliment te laat weet, hulle gaan in hulle noppies wees oor jou positiewe terugvoer.
Geniet die res van jou dag.
Groete,
Die Virseker Span.
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.