G
Gerhard

1 reviews | Active since Dec 2022

14 Dec 2022, 12:52

Pynlose eis proses

Pynlose eis proses👏👏 Mens hou nie daarvan om te eis nie maar as die noodlot jou tref en iets gebeur en jy moet eis, is dit aangenaam om 'n proses deur te gaan wat glad verloop..veral in jou eie taal.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Dec 2022, 15:43
Official
Goeie dag Gerhard. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span