EC
Elize C

1 reviews | Active since Jun 2022

14 Jun 2022, 08:24

Puik, vinnige diens

Puik, vinnige diens. En baie vriendelik. Baie dankie. Geseënde daggie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Jun 2022, 08:50
Official
Hi Elize, 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span