GF
Graeme F
1 reviews | Active since Jul 2018
25 Apr 2023, 21:11
Puik versekeringsdiens. VirSeker!
Ek het diens sonder rondslomp ontvang. Direk. Ingelig. Doelgerig. Dis wat ek van hou!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
25 Apr 2023, 21:13Hi Graeme
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker aand verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply25 Apr 2023, 21:13
Official
Hi Graeme