MBj
Mev. Binneman jordaanchristelle
1 reviews | Active since Oct 2023
18 Oct 2023, 09:39
Puik! Puik! Puik!
Puik diens! Buiten die feit dat ek die perfekte versekering volgens my behoeftes kon kry, het Virseker my amper R1000 op my huidige premie kon spaar!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
18 Oct 2023, 09:54Goeie dag Mev. Binneman
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply18 Oct 2023, 09:54
Official
Goeie dag Mev. Binneman
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
