JM
Jan M

1 reviews | Active since Apr 2022

21 Apr 2023, 16:55

Puik klieente diens

Uitstekende diens en ook in Afrikaans.Konsultant was baie vriendelik en ken sy werk.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Apr 2023, 17:05
Official
Goeie dag Mnr. Myburgh,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span