HR
Hennie R

1 reviews | Active since Jul 2011

12 Feb 2024, 08:50

Puik hantering van my eis

Baie dankie vir die spoedige and profesionele manier wat my eis afgehandel is. Die diens wat ek onvang het was van die hoogste gehalte.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Feb 2024, 08:54
Official
Goeie dag Hennie. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker-span