JV
Judith V

1 reviews | Active since Jun 2024

18 May 2026, 10:01

Puik, goeie en baie behulpsaam

Puik, goeie en baie behulpsaam. Gehelp deur Liaan van Virseker

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 May 2026, 10:03
Official
Goeie Dag Judith, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. Ons waardeer dit baie Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.