CC
Coreen C

1 reviews | Active since May 2026

15 May 2026, 14:02

Puik en vinnige dien...

Puik en vinnige diens altyd behulpsaam en baie vriendelike personeel

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 May 2026, 14:04
Official
Goeie Dag Coreen, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. Ons waardeer dit baie Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.