MVWv
Mnr. Van Wyk vanwykdanie

1 reviews | Active since May 2022

12 May 2022, 12:21

Puik dienslewering deur Virseker!

Vinnige en vriendelike diens in Afrikaans!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 May 2022, 12:22
Official
Goeie dag Mnr Van Wyk ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span