EK
Estelle K

1 reviews | Active since Jan 2013

20 Jan 2023, 15:30

Puik diens in my moe...

Puik diens in my moedertaal, mooi verstaanbaar en baie vriendelik...elke keer wat ek met hulle gepraat het. Baie dankie ek waardeer julle diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Jan 2023, 15:31
Official
Goeie dag Mev E Kelly. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span