LG
Louise G

1 reviews | Active since Jan 2020

27 Mar 2026, 11:56

Puik diens in Afrikaans

Puik diens in Afrikaans. Vriendelike en behulpsame konsultante. Probleem opgelos binne minute en wag nie ure om 'n beskikbare konsultant te kry om te help nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Mar 2026, 11:58
Official
Goeie dag Louise,

Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.