MGw
Mnr. Grispe wynandgrispe

1 reviews | Active since Apr 2023

08 Nov 2023, 19:03

Puik diens Gekry by virseker soos altyd,nmr 1is julle praat my taal en nmr 2 julle agents is virseker baie professional en tog vriendelik en boonop kry ek nog af**** ook

Puik diens Gekry by virseker soos altyd,nmr 1is julle praat my taal en nmr 2 julle agents is virseker baie professional en tog vriendelik en boonop kry ek nog af**** ook.julle is tops!!!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Nov 2023, 19:06
Official
Goeie dag Mnr Grispe Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span