DB
Dilano B

1 reviews | Active since Jan 2023

29 Oct 2026, 16:05

Puik diens

Puik diens. Ek was baie vinnig gehelp. Ek het nie eers n minuut gewag nie en toe was ek terug gebel

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply29 Oct 2026, 16:14
Official

Goeie Dag Dilano,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie

Lekker dag verder!

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.