JDP
Johann Du Preez-Ackerman
1 reviews | Active since Jan 2022
15 Nov 2023, 17:03
Puik diens deur puik maatskappy
Die diens by Virseker is flink en profesioneel. Die konsultante is skerp en op hul tone. Kennis van produk is van uitstaande gehalte. Hou so aan Virseker. Julle maak dit n plesier om versekering te he.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
15 Nov 2023, 17:08Goeie dag Mnr J du Preez-Ackerman. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply15 Nov 2023, 17:08
Official
Goeie dag Mnr J du Preez-Ackerman. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
