FM
Faffa M

1 reviews | Active since Aug 2018

18 Aug 2022, 18:35

Puik diens

Baie goeie diens van iemand wat baie weet oor versekering. Lekker Afrikaans

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Aug 2022, 18:39
Official
Goeie dag Faffa , 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span