MBs
Mev. Botes shantel.kruger

1 reviews | Active since Aug 2022

20 Aug 2022, 08:08

Puik diens

As gevolg van uitdagings in die lewe het ek gedink ek sal van seker dele van my versekering moet kanselleer maar Virseker maak dit vir my moontlik om alle dekking te behou. Het met 3 afdelings gepraat en al die afdelings het puik diens en raad gegee

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Aug 2022, 08:11
Official
Goeie dag Mev. Botes
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span