JV
Johan V

1 reviews | Active since Mar 2019

30 Nov 2023, 19:07

Puik diens by Verseker

Goeie diens is skaars in Suid Afrika. Nie by Verseker nie. Ervaar dit jouself.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Nov 2023, 19:10
Official
Goeie dag Johan,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span