AL
Anna L

1 reviews | Active since Oct 2025

02 Mar 2026, 16:56

Puik diens baie vriendelik en behulpsaam gewees

Puik diens baie vriendelik en behulpsaam gewees. Sal beslis julle aanbeveel

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Mar 2026, 16:57
Official
Goeie dag Anna,
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang baie dankie. 
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span