S
Sandra

1 reviews | Active since Apr 2026

15 Apr 2026, 08:16

Puik diens, Baie teg...

Puik diens, Baie tegemoetkomend, Gaan die ekstra myl om kliënte te help

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Apr 2026, 08:17
Official
Goeie dag Sandra,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg om te hoor dat u ons diens as puik en tegemoetkomend ervaar het.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.