MVZg
Mnr. Van Zyl gideonjlvanzyl

1 reviews | Active since Nov 2022

13 Nov 2022, 07:03

Puik diens.

Baie goeie diens gekry vanaf die versekering. My eis is in ‘n paar dae afgehandel. Hulle lewer puik diens in my taal, én ons verstaan mekaar.

Baie dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Nov 2022, 10:10
Official
Hi Mnr. Van Zyl 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span