EB
Elmie B
1 reviews | Active since Apr 2021
23 Feb 2022, 10:52
Puik diens
Ek wil net Virseker 'n pluimpie gee met hul goeie diens, sal hulle enige tyd aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
23 Feb 2022, 15:18Hi Elmie,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply23 Feb 2022, 15:18
Official
Hi Elmie,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span