MRd
Mnr. Reyneke deon

1 reviews | Active since Feb 2022

21 Feb 2022, 07:23

Puik diens

Baie vriendelike, goed bekwame persoon het my gehelp. onmiddelik my bewys van versekering gekry per e-pos.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Feb 2022, 15:11
Official
Hi Mnr. Reyneke,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span