MGg
Mnr. Greyling greylingliza

1 reviews | Active since Aug 2022

30 Aug 2022, 19:40

Puik diens

Vinnigste pynlooste eis wat ek nog ooit gehad het baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Aug 2022, 19:52
Official
Goeie dag Mnr Greyling ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker aand verder 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span