C
Charmaine
1 reviews | Active since Nov 2022
31 Jul 2024, 09:28
PUIK DIENS
Virseker is altyd bereid om die ekstra myl te loop! Goeie diens en ek word in my eie taal gehelp! DOEN SO VOORT!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
31 Jul 2024, 09:30Goeie dag Charmaine,
Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik?
Vriendelike groete, Die Virseker span

Virseker's reply31 Jul 2024, 09:30
Official
Goeie dag Charmaine,