MM
Martie M

1 reviews | Active since Jul 2024

27 Mar 2026, 06:38

Puik diens

Puik diens. Baie dankie dat u bereid was om die ekstra myl te loop om alles op te los.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Mar 2026, 08:35
Official
Goeie dag Martie,

Ons waardeer u vriendelike woorde en die tyd wat u geneem het om hulle met ons te deel.
 
Vriendelike groete, 
Die Virseker span