KR
Karel R

1 reviews | Active since Nov 2011

10 Feb 2022, 10:32

Puik diens

Baie goeie diens en dadelik gehelp met die saak van die dag.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Feb 2022, 11:24
Official
Hi Daleen, 

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span