MVGi
Mej. Van Greenen info

1 reviews | Active since Mar 2023

17 Mar 2023, 11:24

Puik Diens

Janho Buyers by Virseker het puik diens gelewer. Vriendelik, hulpvaardig en baie profesioneel. Dankie Janho jul is awesome

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Mar 2023, 11:26
Official
Goeie dag Mej van Greenen. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span