AB
Adriana B

1 reviews | Active since Oct 2017

22 Mar 2023, 10:37

Puik Diens

Dit was 'n absolute voorreg om met so 'n ingeligte, vriendelike jong man te kommunikeer. Dankie vir julle puik diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Mar 2023, 10:40
Official
Goeie dag Adriana. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span