W
Werner

1 reviews | Active since Mar 2022

07 Mar 2022, 13:49

Puik dien

Puik dien. Informasie goed deur gegee, spoedig en niks komplikasies nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Mar 2022, 13:51
Official
 Goeie Dag Werner ,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span