S
Sanet

1 reviews | Active since Jul 2022

26 Jul 2022, 12:43

Prompt service by we...

Prompt service by well trained and friendly employees.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Jul 2022, 12:44
Official
Goeie dag Sanet , 
 
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Lekker dag verder
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span