M
Magda

1 reviews | Active since Aug 2022

04 Aug 2022, 10:11

Professioneel, vrien...

Professioneel, vriendelik, goed opgeleide konsultante.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Aug 2022, 10:26
Official
 Goeie dag Magda , 

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Lekker dag verder
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span