QQ
Quintin Q

1 reviews | Active since Aug 2024

12 Aug 2024, 15:40

Professional, friend...

Professional, friendly and compassionate

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Aug 2024, 15:42
Official
Goeie dag Mnr. Limburgh

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. 

Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik ?

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.