ML
Mev. Laubscher

1 reviews | Active since Sept 2021

08 Sept 2021, 09:43

Probleem oplossing

Ek het uitstekend diens van Virseker ontvang en kan hulle sterk aanbeveel. Die dame het haar bes gedoen om my probleem uit te sorter en aanbevelings te maak. Ek is n BAIE gelukkige Virseker klient.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Sept 2021, 12:37
Official
Hallo Mev. Laubscher
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span