MB
Mnr. Barnard

1 reviews | Active since Jun 2022

15 Jun 2022, 12:58

Probleem

Ek het n versoek gehad op my versekering en dit was baie vinnig uitgesorteer.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Jun 2022, 13:56
Official
 Hi Mnr. Barnard,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span 

Best regards,