JK
Johan K
1 reviews | Active since Jan 2013
22 Aug 2024, 07:43
Premie verhooging
Virseker het my in kennis gestel dat my maandelikse premie met R400 (R1580 na R1960) opgaan van September af. Ek het al aantal kere probeer om my informasie en premie inligting op die webtuiste probeer verander sonder enige sukses. Elke keer word daar gese die website is gebreek en dat ek moet weer probeer. Ek het e-posse gestuur om uittevind hoekom my premie met so baie verhoog word maar kry geen terugvoering van virseker se kant nie. Aangesien dit so moeilik is om diens van hulle te kry sal ek maar my besigheid iewers anders vat.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
22 Aug 2024, 08:02Goeie dag Johan,
Ons erken jou klagte en sal reël dat die betrokke departement jou ****ak.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span.
Ons erken jou klagte en sal reël dat die betrokke departement jou ****ak.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply22 Aug 2024, 08:02
Official
Goeie dag Johan,