MK
Mnr. Kotze
1 reviews | Active since Feb 2023
03 Feb 2023, 10:03
Premie verhoging Virseker
Ek is gladnie beïndruk met Virseker nie. Ons premie is 2 jaar agtereenvolgens met 25% verhoog terwyl ons geen eis gehad het nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
03 Feb 2023, 10:14Goeie dag Mnr Kotze. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal die regte span kan kry om met u in ****ak te wees.
Groete, Die Virseker Span
Groete, Die Virseker Span
Virseker's reply03 Feb 2023, 10:14
Official
Goeie dag Mnr Kotze. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal die regte span kan kry om met u in ****ak te wees.
Groete, Die Virseker Span
Groete, Die Virseker Span
