SS
Stephan S

1 reviews | Active since Aug 2024

02 Aug 2024, 06:30

Premie verhoging en eis hantering (voltooing van werk)

My premie is met 33% verhoog van R1072 na R1330. Ek het gedink dit is agv die eis maar die heffing was voor ek my eis ingedien het.

Ek het op 12 Julie n eis ingedien, 50% van die skade is herstel en die res sit ek nou 2 weke en wag en al wat ek hoor is dat daar opgevolg word. Geen terugvoer nie. Ek het nie weke gevat om die bybetaling gedoen nie, so hoekom moet ek nou weke wag vir die herstel werk.

Ek is teleurgesteld in die diens en kan ook geen dokument kry waar ek in kennis gestel is van rede van premie verhoging nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Aug 2024, 07:39
Official
Hi Stephan,

Ons neem ontvangs van u klagte .
 
U klagte is by ons relevante span en hulle sal met u in ****ak wees met die uitkoms .
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span